CHATROOM FOR ALL STUDENTS!!!!!!!

Assignments

Assignments

by Deleted user -
Number of replies: 2

Ek het alreeds een werkopdrag ingedien vir CMA. Ek wil n tweede een indien, maar ek kan dit nie 'attach' nie, omdat daar alreeds een lĂȘ. Hoe nou gemaak?

In reply to Deleted user

Re: Assignments

by Deleted user -
Fiona ek het dieselfde ervaring. Ek sien niemand het reply na jou, het jy al antwoord gekry? Verder wil ek ook weet of dit nagesien word want ek sien daar is geen resultate vir die assignments wat ons instuur nie.
In reply to Deleted user

Re: Assignments

by Bertie Hanekom -

Hallo Magdalena. Watter assignments het jy ingehandig? Ek kry niks wat jy aangeheg het op PTCFundi wat gemerk moet word nie?