Goeie more,
Ek is 'n BC (Before computers) student en wil graag weet waar kry ek die wagwoord vir die ICM401 meervoudigkeuse opdrag. Die voor-toets het geen vereis maar nou sit ek vas!
Hoop iemand kan help!
Baie dankie,
Reda Davin